Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ma, baba ontsnap aan vlammehel
’n Vrou van Darling en haar baba is ongedeerd nadat vermoedelik die vrou se kêrel die huis probeer afbrand het terwyl hulle in die gebou was.
-
-
Geliefde kat onthoof
’n Malmesbury-vrou soek geregtigheid nadat haar geliefde Siamese kat vermoedelik aan die hand van ’n gewetenlose boosdoener gesterf het.
-
Weskussers kan só help
Weskussers word gevra om hul harte en beursies oop te maak om die Fourie-gesin van Gauteng te help waar hulle kan.
-
-
Strate ten gunste van jeug in sportterrein omgeskep
Lede van die Moorreesburg-polisie het in vennootskap met Weskus-distriksmunisipaliteit (WCDM), die Swartland-munisipaliteit, die gemeenskapswerkprogram, departement van kultuursake en sport, mediese nooddienste (EMS) en wetstoepassing ’n straatsport-
-
Swartland-toerisme kry reusehupstoot vir streek
“Die eenvoud van die streek, warm gasvryheid en plat-op-die-aarde-mense.”.
-
Vyf rowers teiken slapende egpaar in wilde strooptog
’n Harde slag in die huis het ’n slapende egpaar om middernag op hul plaas in die Darling-omgewing wakker geruk.
-
Ashton kan asem skep
Verskeie partye en belangegroepe het hul vreugde uitgespreek oor die aankondiging dat Tiger Brands vir ten minste een seisoen nog sy inmaakfabriek op Ashton gaan oop hou.
-
Gesondheidswerkers ruim self op
Gesondheidswerkers in die Langeberg het soos blits ingespring nadat ’n brand verlede Saterdag (9 Julie) by die Zolani-kliniek geblus is.









