Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Onoorwonne status gebreek
MONTAGU – Villagers Montagu het Saterdag (11 Maart) sy eerste nederlaag van die nuwe rugbyseisoen gely toe Safcol van Grabouw hom op die King Edward sportterrein met 36-31 ore aangesit het.
-
-
Van Egipte tot Kaapstad-ren
Wynand Hofmeyr van Malmesbury het Vrydag van die Afrika-fietsrykampioenskap teruggekeer – met vyf medaljes in die sak.
-
Donderweer laat Fifi vlug
’n Inwoner van Robertson se geliefde troeteldier is weens verlede week se die swaar weer steeds net skoonveld.
-
Ent nou in teen masels
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement moedig ouers en voogde aan om hul kinders te midde van ’n uitbreking van masels as deel van ’n nasionale veldtog voor 31 Maart te laat inent.
-
Eiers ’n goeie reddingsboei
Die skooldraf, gimnasiumdraf, inkopiedraf, aandetedraf, ’n daadwerklike heeldaagse draf … kyk maar, die lewe is deesdae redelik besig en ons is altyd, wel, aan die hardloop.
-
Ma het steeds nie ’n antwoord
“Die kar wat my seun doodgery het, se kenteken en twee onpaar tekkies is al wat ek van hom oor het . . .”.
-
-
A mural speaks
As part of the Swartland Municipality’s commitment and dedication to create awareness of gender-based violence and violence against children it is partnering with the local community through an extensive art project.
-








