Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Twee op pad na Madrid
Blayden Pietersen, ’n gr. 10-leerder aan Schoonspruit Sekondêr, en sy spanmaat Lincoln Leander (18), ’n gr. 12-leerder, vertrek later vanjaar (op 1 September) na ’n internasionale sokkerspeelveld in Madrid.
-
-
Oudraadslid laat groot leemte oral in Wes-Kaap
Medelye en soet herinneringe het ingestroom nadat die nuus oor Valery Mcquire (63), ’n voormalige raadslid van die Swartland-munisipaliteit, se skielike dood onder lede van die plaaslike gemeenskap wat sy gedien het, bekend geword het.
-
Man spoel in ’n oogwink weg
’n Bejaarde man van Bonnievale het vermoedelik in ’n sterk rivierstroom, wat weens die hewige stormreën van verlede week veroorsaak is, beland.
-
Botsing nié deur Ford Ranger veroorsaak
In die berig “Drie konstabels beseer”, wat op 28 Februarie 2023 in Gazette verskyn het, word verwys na ’n Ford Ranger-bakkie wat teen die polisievoertuig gebots het. Volgens inligting het die Ford Ranger-bakkie nié die botsing veroorsaak nie.
-
-
A walk that transcends language
Recently the 10th annual original Kalahari Bushman Song Walk took place between Mooi River, KwaZulu-Natal and Kroonstad, Free State. The walk is part of the “Bushman Song” project, led by its founder and chief of the Xam tribe, indigenous Khoikhoi,…
-
Moorreesburg verloor grote in gemeenskap
’n Groot gees in die Moorreesburg-gemeenskap is onlangs oorlede.
-
Inwoners opgelei om eerste op toneel noodhulp toe te pas
Inwoners opgelei om eerste op toneel noodhulp toe te pas








