Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mesrower ná deeglike ondersoekwerk vas
Die Robertson-polisie het ’n 21-jarige man in verband met ’n gewapende rooftog in hegtenis geneem.
-
Hele vonnis opgeskort
Die plaaslike klubrugbyspeler wat in Januarie op ’n klag van geslagsgebaseerde geweld (GBV) in hegtenis geneem is, is in verlede week skuldig bevind.
-
NHW workshop teaches safety and effectiveness
This past Saturday Robertson CBD Neighbourhood Watch (NHW) members attended their first training session.
-
Euraf is 60 this month
Euraf Agencies is 60 years old this month and looking forward to celebrating its birthday with you, its valued customers.
-
-
-
Boekefees lei tot leesvaardigheid
MONTAGU – Die Ashbury Primêre skool het sy baie suksesvolle boekefees, wat van 26 April tot 30 Mei geduur het, verlede Dinsdag met ’n erkenningsaand afgesluit.
-
Inflasiekoers verlam veral gesinne wat sente omdraai
Baie Suid-Afrikaners, insluitend dié van die Langeberg, moet hul sente behoorlik omdraai noudat die Reserwebank die inflasie wéér met 50 basispunte verhoog het.
-
Polisie, GPF wys peuters hoe
MONTAGU – Die plaaslike polisie tesame met die gemeenskapspolisiëringsforum het die Babbel en Bekkie pre-primêre skool Vrydag (9 Junie) as deel van kinderbeskermingsweek besoek en met die jongklomp oor kindermolestering gesels.
-
Redder én honde in koue
Jason Hayman (48) van Kalbaskraal gaan eersdaags ysige weerstoestande aandurf ter bewusmaking en ondersteuning van weerlose diere, wat daagliks die bibberweer in die winter moet trotseer.






