Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Montagu-jeug geniet Jeugdag
MONTAGU – Die jeug van Montagu – meestal jonger skoolgaande kinders – het Jeugdag Vrydag 16 Junie op die Ashbury Primêre Skool se sportterrein met verskeie aktiwiteite gevier.
-
Geniet ’n bietie rooies én soetes
The Blend-koffiewinkel, deli en wynboutiek maak gereed vir nog `n lekker fees in sy gesellige agtertuin in die lieflike dorpie McGregor.
-
-
KAL laat ‘groot dinge gebeur’
Die KAL-groep (KAL), in samewerking met ondersteunende sakeondernemings van die Porterville-gemeenskapsvereniging, het onlangs die sukses van die Porterville-saaiprojek met ’n totale bedrag van R2,1 miljoen, wat nou al tot voordeel van minder bevoorr
-
Twee gesinne dakloos, weerloos ná brand
Twee gesinne het verlede week al hul besittings asook hul wendyhuise in ’n verwoestende brand verloor.
-
-
Jakes Gerwel-leerders help Bonnievale mooi maak
Jaar drie se onderhoudleerders, bestaande uit 15- tot 17-jarige leerders van Jakes Gerwel Tegniese Skool, tesame met die Bonnievale-gemeenskap, het onlangs ’n vervalle sypaadjie in dié dorp so hoofstraat reggemaak.
-
Reën bied nuwe geleenthede
Daardie Kalahari-kind wat deesdae in Malmesbury werk, se kollegas moes hom verlede week met twee emmers droë sand lawe, want hierdie oormaat water het sy gees verdrink, hoor ek.
-
Robertsonner die jongste vrou in haar eerste Comrades
Ela Meiring (20), ’n bekende plaaslike hardloper, het onlangs aan haar eerste Comrades-maraton deelgeneem en die uitmergelende wedloop voltooi.
-










