Lede van die Moorreesburg-polisiekantoor het die afgelope week by die plaaslike skool Klein Karnmelkvlei Primêr gaan kuier. Foto: Verskaf

M’burg-polisie besoek skool

Lede van die Moorreesburg-polisiekantoor het die afgelope week by die plaaslike skool Klein Karnmelkvlei Primêr gaan kuier. Foto: Verskaf

Lede van Moorreesburg-polisie het die afgelope week ’n draai by die plaaslike skool Klein Karnmelkvlei Primêr gaan maak.

Volgens AO Nicolette Visagie het leerders die geleentheid gekry om meer te leer oor misdaad en geweld teen kinders, boeliegedrag, regte van minderjariges, skoolveiligheid, geweld teen vroue en kinders, geweld binne die huis en seksuele oortredings.

Sowat 50 leerders was teenwoordig.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article