Hierdie span landboutegnologie-leerders van die Hoërskool Robertson het die jaar goed afgesluit deur ’n indrukwekkende vuurpylstoof as deel van hul PAT te bou. Hulle het selfs spek en eiers heel suksesvol op een van die stowe gaargemaak. Die innoverende leerders is agter van links: Ruberto Koert, Rolton Lekay, Jaybin Davids, Groban van Wyk, Reagan Williams, Keanu Vosloo en Jade Carolus. Voor: Meg Bruwer, Tihane Wessels, Ane Joubert, Petrus Coetzee, Eduard Basson, Andrew Hansen, Kyle du Plessis en Schalk Maritz.

Credit: SYSTEM

Innoverende leerders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article