’n Groep leerders van Riebeeck Vallei Spesiale Skool was lid van die Bolandspan, wat op 27 Augustus aan die Wes-Kaapse landloopkampioenskap in George deelgeneem het. Nege leerders is vir die LSEN Wes-Kaap-landloopkampioenskap, wat op 1 Oktober in Oos-Londen plaasvind, gekies. Foto:

vlugvoetige leerders

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article