Die “Tiere Colour Run 2022”, wat jaarliks deur oud en jonk bygewoon word, word vandag (Dinsdag 6 Desember) by die Swartland-skouterrein aangebied. Inskrywings word by Laerskool Dirkie Uys gedoen of by die wedloop tussen 15:00 en 17:00 by die Afgri gazebo’s. Elke deelnemer wat die wedloop voltooi, ontvang ’n medalje en dié eerste drie in die 5-km- en 10-km-wedlope wen ’n geldprys. Die wedloop begin om 17:15.

kom kyk hoe tiere hul (ware) kleure wys

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article