Van links sit polisiebeamptes van Riebeek-Wes-polisie: konst. Dillon Asja, konst. Nombini Maganyana, sers. Bazil Fransman en konst. Wendall Fredericks.
Van links sit polisiebeamptes van Riebeek-Wes-polisie: konst. Dillon Asja, konst. Nombini Maganyana, sers. Bazil Fransman en konst. Wendall Fredericks.

Die plaaslike gemeenskap van Riebeek-Wes het hul dank teenoor vier polisiebeamptes van die plaaslike polisiekantoor uitgespreek nadat dié lede op altesaam 779 mandrax-tablette beslag gelê het. Die onwettige dwelmmiddel is omstreeks 12:00 verlede Saterdag (28 Junie) in die besit van 'n 37-jarige vroulike verdagte in die omgewing van Riebeek-Wes gevind, het kapt. Tania Helfricht, 'n polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrik, bevestig. Van links sit polisiebeamptes van Riebeek-Wes-polisie – konst. Dillon Asja, konst. Nombini Maganyana, sers. Bazil Fransman en konst. Wendall Fredericks – nadat hulle die verdagte in die besit van mandrax tablette in hegtenis geneem het.
Die plaaslike gemeenskap van Riebeek-Wes het hul dank teenoor vier polisiebeamptes van die plaaslike polisiekantoor uitgespreek nadat dié lede op altesaam 779 mandrax-tablette beslag gelê het. Die onwettige dwelmmiddel is omstreeks 12:00 verlede Saterdag (28 Junie) in die besit van ‘n 37-jarige vroulike verdagte in die omgewing van Riebeek-Wes gevind, het kapt. Tania Helfricht, ‘n polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrik, bevestig. Van links sit polisiebeamptes van Riebeek-Wes-polisie – konst. Dillon Asja, konst. Nombini Maganyana, sers. Bazil Fransman en konst. Wendall Fredericks – nadat hulle die verdagte in die besit van mandrax tablette in hegtenis geneem het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article