Die nuwe Dros in Piet Retiefstraat, wat voorheen die Beef and Barrel gehuisves het, open eerskomende Saterdag (29 Maart) amptelik sy deure vir die publiek. Die vriendelike eienaars en bestuur staan reg om klante te verwelkom vir ‘n aangename eet- ervaring saam met familie en vriende. Agter (van links) is Pieter Koch sr. (eienaar)en Pieter Koch jr. (bestuurder). Voor: Dominique Olivier (assistentbestuurder) en Leoné Koch (direkteur/eienaar). Foto: Loraine Malan

Die nuwe dros in Piet Retiefstraat, Malmesbury, wat voorheen die Beef and Barrel gehuisves het, open eerskomende Saterdag (29 Maart) amptelik sy deure vir die publiek. Die vriendelike eienaars en bestuur staan reg om klante te verwelkom vir ‘n aangename eetervaring saam met familie en vriende. Agter (van links) is Pieter Koch sr. (eienaar), en Pieter Kock jr. (bestuurder). Voor is Dominique Olivier (assistentbestuurder) en Leoné Koch (direkteur/eienaar). Foto: Loraine Malan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article