Wow-Spelfees. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het Vrydag, 6 September, aan die Provinsiale Wow-spelfees kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en gaan nou deur na die Nasionale Wow-spelfees kompetisie wat 28 September in Stellenbosch plaasvind.

  • Reagan Miller: Graad 4
  • Lindi Dannhauser: Graad 3
  • Liam Klemp: Graad 1
  • Wernich Naude: Graad 1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article