Worcester Gimnasium het hul VRL vir 2021 bekend gemaak:

Cecil le Roux, Nabilah Williams, Cady Arendse, Joshua Berlyn, Vibreezia Solomons en Jani Barnard.

Baie geluk aan hierdie ses leerders en sterkte met jul leiers-taak!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article