Foto: Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer 

Baie geluk aan die onderhoofleiers Hoërskool Sentraal vir 2021 verkies is.

Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer is as die nuwe onderhoofleiers (stad) van Sentraal verkies.

Dene Honiball en Louw Pretorius is as die nuwe onderhoofleiers van Eie Haard verkies.

Dene Honiball en Louw Pretorius

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article