Wikus Smith Wisseltrofee - Hoërskool Jim Fouché baie trots
Wikus Smith Wisseltrofee – Hoërskool Jim Fouché baie trots

Wikus Smith Wisseltrofee – Hoërskool Jim Fouché baie trots


Wikus Smith Wisseltrofee. 🏆 Hoërskool Jim Fouché: Lewenswetenskappe-uitblinker erken.

Elke jaar word die Wikus Smith Wisseltrofee toegeken aan die matriekleerder wat die grootste akademiese vordering in Lewenswetenskappe toon, gebaseer op die Junie-eksamen en die rekordeksamen.

Hierdie jaar is die trofee met trots oorhandig aan Itumeleng Mokate, wat sy prestasie met ’n merkwaardige verbetering van 15% opgeskuif het — en daarmee ’n onderskeiding verwerf het!

🎉 Baie geluk, Itumeleng! Die Lewenswetenskappe-onderwysers is uiters trots op jou deursettingsvermoë en toewyding. Mag jou sukses ’n inspirasie wees vir ander!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article