Weskaap Atletiekbyeenkoms – Vyf atlete van Laerskool Gene Louw het geskitter by die Weskaap Atletiekbyeenkoms.

Die volgende atlete het hul Wes-Kaap-kleure verwerf en gaan aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem. Hulle presteer soos volg:

  • Milea Jacobs: Sy behaal die volgende prestasies: Goue medalje – hoogspring (rekord); Brons medalje – 70m hekkies; Goue medalje – verspring
  • Anke van der Merwe: Silwer medalje – verspring
  • Ruben le Roux: Silwer medalje – 70m hekkies
  • Annabelle Laubscher: Silwer medalje – gewigstoot
  • Christiaan Stander: Brons medalje – 150m hekkies

Hierdie atlete neem 21 en 22 Maart deel aan die Nasionale Kampioenskappe wat in Germiston plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://genelouw.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article