Vrystaat Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul twaalf netbalspeelsters wat tot die onderskeie Vrystaatspanne verkies is! Die O.14, O.15 en O.16 neem aan die All Ages SA-toernooi deel en die o.17 en O.18 spanne aan die Telkomreeks.

O.18 Carli Shannon, Jamie-Lee Lourenco

O.16 Elizbe Heyns, Heili Pretorius, Jasmine Liebenberg, Marilé Jonck

O.15 Celri Botha, Karabo Sempe

O.14 Janke Schnetler, Viola Mkhize, Clarise Reynecke, Lisa Rautenbach.

Voor: Carli Shannon, Jamie-Lee Lourenco, Elizbe Heyns. Agter: Jasmine Liebenberg, Marilé Jonck, Heili Pretorius

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article