Koor – Paul Roos Gimnasium se koor het ‘n goue toekening (>80%) by die Streeksrondte van die ATKV Applous kompetisie ontvang.

Die koor bestaan uit ‘n 100 seuns-koorlede en is onder die leiding van Stephan Bezuidenhout en Cezarre Strydom.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Paul Roos Gimnasium se koor

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article