Vrystaat Krieketproewe - Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Fichardtpark


Vrystaat Krieketproewe. Vier van Hoërskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem.

Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg:

  • Davyd Oosthuizen behaal 18 lopies van 22 balle in wedstryd teen Thabo Mofutsanjana (Oos-Vrystaat)
  • Diederik de Vos behaal 90 lopies nie uit nie (n.u.n) teen Lejweleputswa (Noord-Vrystaat).

Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse hoogtepunte:

  • Eben Botha het uitstekend geboul in hul wedstryd teen Fezile Dabi en het slegs 5 lopies in 3 boulbeurte afgestaan.
  • Stian Kruger was ook vuurwarm met sy boultalent teen Lejweleputswa (Noord-Vrystaat) toe hy in 6 boulbeurte slegs 16 lopies afgestaan het en 3 paaltjies laat kantel het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article