Nederlandse Toer - Hoërskool Jim Fouché
Nederlandse Toer – Hoërskool Jim Fouché

Nederlandse Hokkietoer – Hoërskool Jim Fouché


Nederlandse Toer. Ses van Hoërskool Jim Fouché se o.16 hokkiemeisies, Martsó, Janice, Liané, Musa en Mia onderneem tans ‘n Nederlandse hokkietoer na Amsterdam.

Hul program bestaan uit afrigting en dan speel hulle ook wedstryde teen verskeie Nederlandse klubs.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article