Vrystaat Gimnastiekkompetisie - Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché


Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem.

Ansje het as volg presteer:

  • Eerste plek op die vloer, balk, brug en spronge.
  • Algeheel eerste vir vlak 7, artisties 14+ jaar.

Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics games in Kaapstad deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article