VRL- en Rustieraadinhuldiging - Hoërskool Rustenburg
VRL- en Rustieraadinhuldiging – Hoërskool Rustenburg

VRL- en Rustieraadinhuldiging – Hoërskool Rustenburg


VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Rusties het behoorlik geskitter tydens ons VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Top-8-graadleiers vir graad 9, 10 en 11 is met groot opgewondenheid aangekondig. Hierdie groep leerders is die leiers wat hul skool in 2025 gaan aanvoer.

  • Voorsitters VLR Graad 9, 2025
  • Voorsitter: Chanique Ackerman
  • Voorsitter: Rainer Walker
  • Akademiese raadvoorsitter: Nathan van Staden
  • Ficusraadvoorsitter: Lana Theunissen
  • Godsdiensraadvoorsitter: Juan Matthee
  • Kultuurraadvoorsitter: Jimé Steyl
  • Sosiale raadvoorsitter: Stella Jooste
  • Sportraadvoorsitter: Ruben Broderick
  • Voorsitters VLR Graad 10, 2025
  • Voorsitter: Caylin Cussons
  • Voorsitter: Lian Potgieter
  • Akademiese raadvoorsitter: Rihani Botha
  • Ficusraadvoorsitter: Anke Jancowitz
  • Godsdiensraadvoorsitter: Anri Gerber
  • Kultuurraadvoorsitter: Heinrich Marx
  • Sosiale raadvoorsitter: Lerato Matlaisane
  • Sportraadvoorsitter: Ruandré Booysen
  • Voorsitters VLR Graad 11, 2025
  • Voorsitter: Laché Ackerman
  • Voorsitter: Heiko Meyer
  • Akademiese raadvoorsitter: Juhann Krog
  • Ficusraadvoorsitter: Rapelang Leshomo
  • Godsdiensraadvoorsitter: Ilan Botha
  • Kultuurraadvoorsitter: Salomé Vermaak
  • Sosiale raadvoorsitter: Marais Rocher
  • Sprtraadvoorsitter: Wicus Arnold

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article