Uppies matrieks vier uitnemendheid – Die matrieks van 2024 het geskitter met hul uitslae. Baie geluk aan die A-kandidate wat drie A simbole verwerf het. Veertien leerders het elk B simbole verwerf en nege en twintig leerders het gemiddelde C simbole verwerf. 71% slaag met matrikulasievrystelling. Uppies matrieks vier met uitnemendheid ‘n slaagsyfer van 97.52%

Leerders wat A simbole behaal het is:

  • Johan Louw wat ook die Dux Leerling van 2024 was, behaal ‘n slaagsyfer van 87,57%
  • Hanco Maass behaal ‘n slaagsyfer van 82,42% en
  • Jano Kühn bgehaal 81,57
Uppies matrieks vier uitnemendheid - Hoërskool Upington

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.uppies.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article