Matriekuitslae 2024. Dit is met trots dat Leeuenhof Akademie, Bedfordview, die Matriekuitslae 2024 bekend maak.

  • Aantal onderskeidings: 130
  • Wiskunde gemiddeld: 74,3%
  • 14 Vakke met ‘n gemiddeld bo 70%
  • 100% Toelating tot Tersiêre studies
  • 98% Toelating tot Graadstudies

Individuele Prestasies:

  • Ian Wessels: 10 Onderskeidings, 100% vir wiskunde, Top 1% in SA in wiskunde
  • Claire van Vuuren: 8 onderskeidings, Top 5% in SA in 5 vakke, Top 1% in SA in Afrikaans EAT
  • Emma Morris: 8 Onderskeidings, Top 1% in SA in Afrikaans EAT
  • Victor Spies: 7 onderskeidings
  • Jacobus Bornman: 6 onderskeidings
  • Nadine Putter: 6 onderskeidings
  • Quintus Coetzee: 6 onderskeidings
  • Rouxlé le Roux: 5 onderskeidings
  • Anzél van der Westhuizen: 4 onderskeidings
  • Cardeon Korving: 4 onderskeidings
  • Dillon Fourie: 4 onderskeidings
  • Gizelle Jordaan: 4 onderskeidings
  • Monye Bisset: 4 onderskeidings
  • Nicolas Grobler: 4 onderskeidings
  • Theodore Smith: 4 onderskeidings
  • Calista van Rooyen: 3 onderskeidings
  • Hano Strydom: 3 onderskeidings
  • Lisa Olivier: 3 onderskeidings

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://leeuwenhof.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article