Hoërskool Paarl Gimnasium is trots om die Uitmuntende Tennisprestasies van Mienke Troskie en Hanri van Rooyen tydens die vakansie-tennistoernooie uit te lig. Julle harde werk en toewyding het werklik vrugte afgewerp!

Hanri van Rooyen (o.16)

  • Durban Grand Prix: Kampioen
  • Super 8-toernooie: Derde plek in drie opeenvolgende toernooie
  • Dubbelspel: Deelname aan al vier eindrondes, met twee oorwinnings

Mienke Troskie (o.14)

  • Johannesburg Super 8: Derde plek in enkels, tweede plek in dubbels
  • Benoni Super 8: Agtste plek in enkels, dubbelspel-semifinaal

Welgedaan, Mienke en Hanri! Julle is ’n inspirasie vir ons skool en bewys dat deursettingsvermoë en passie tot groot sukses lei.

https://www.paarlgim.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article