Tweekamp SA Kampioenskap - Hugenote Hoërskool
Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote Hoërskool

Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote Hoërskool


Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote Hoërskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer.

Dogters o.17

  • Inge Brand 36/55

Dogters o.19

  • Mischa Grobler 10/40
  • Jacy Brand 21/40

Seuns o.19

  • Neil-Willem Büchner 14/57
  • Jozef de Beer 37/57

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hugenoteskool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article