TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi - Welkom Volkskool
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi – Welkom Volkskool

TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi – Welkom Volkskool


TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi. Kara Taute, leerder van Welkom Volkskool, is ingesluit in die Vrystaat o/13 tennisspan, wat hierdie week aan die TSA interprovinsiale laerskoletoernooi in Bloemfontein deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article