Top 10 Akademiese presteerders. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul top 10 akademiese presteerders, Grade 4 tot 7, bekend gemaak.

Top drie in elke graad:

  • Graad 7: Alexi van Staden, Ané Beukes, Karlien van Jaarsveld
  • Graad 6: Edrich Rossouw, Michaela du Toit, Mariandri Eloff
  • Graad 5: Hanno van Jaarsveld, Janko Kleinhans, Mar-Lèzé van der Merwe
  • Graad 4: Johann Gerber, Keagan Keyser, Johandré du Plessis

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article