Synergy Cup - Hoërskool Outeniqua wys hul staal
Synergy Cup – Hoërskool Outeniqua wys hul staal

Synergy Cup – Hoërskool Outeniqua wys hul staal


Synergy Cup. Kwaggas toon krag by Synergy Cup 🎾

Hoërskool Outeniqua se Kwagga-tennisspelers het die afgelope naweek by die Synergy Cup in die Paarl hul talente ten toon gestel. Eden se o.15- en o.19-spanne het kragtige teenstanders die stryd aangesê en met groot vasberadenheid derde geëindig naas die Cavaliers en WP.

Die volgende Kwaggas het Eden met trots verteenwoordig:

Onder 15:

  • Nika Kirstein
  • Mieke van der Schyff
  • Mienke Koegelenberg
  • Miahlize Kamener
  • Thiemo Opperman

Onder 19:

  • Tiana van Niekerk
  • Suané Koegelenberg
  • Retief Sharp
  • Tiana van Niekerk
  • Suané Koegelenberg
  • Retief Sharp
  • Lienka Strydom

Baie geluk aan al die spelers – julle het die Kwagga-gees sterk laat leef!

Outeniqua is ongelooflik trots op julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article