Sportskiet. Luhann Marais, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 16 November die volgende belonings ontvang met die jaarlikse prysuitdeling van die Goudveld jagters vereniging:

  • 2de plek vir windbuks seuns 6-13 jaar
  • 2de plek vir handwapen randslag seuns 6-13 jaar
  • Baanoffisier hulp

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article