Speletjiesaand – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het op Woensdag, 9 Februarie afgeskop met hul eerste Speletjiesaand vir 2022. Die leerders het hulle gate uit geniet en was baie kreatief.

Baie dankie vir elke Jorrie-leerder wat die speletjiesaand kom ondersteun het.

Die Jorriepret was ‘n groot sukses!!

Speletjiesaand - Primêre Skool Jordania skop af met eerste vir 2022
Speletjiesaand – Primêre Skool Jordania skop af met eerste vir 2022. Op die foto is leerders wat deelneem aan die verskillende speletjies.
Speletjiesaand - Primêre Skool Jordania skop af met eerste vir 2022

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

#100persentjorriepret

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article