Markdag – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het onlangs ‘n groot Markdag gehou, met baie entrepreneurs. Die leerders het entoesiasties en met baie kreatiwiteit hulle stalletjies, tydens pouse, beman en heerlike produkte verkoop.

Jorries het die Markdag baie geniet.

Markdag - Primêre Skool Jordania beman entoesiasties stalletjies
Markdag – Primêre Skool Jordania beman entoesiasties stalletjies. Op die foto is ‘n hele aantal leerders wat die Markdag ondersteun.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article