Skole Krieket - Hoërskool Sentraal teen Landboudal Boere
Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Landboudal Boere

Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Landboudal Boere


Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.15 B krieketspan het Landboudal Boere se o.15A krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd die stryd aangesê.

Die Tralies het die wedstryd met 16 lopies gewen.

Hoërskool Sentraal se uitblinkers:

  • Jaco Buys teken 63* lopies aan van 54 balle
  • Herkie Malan teken 49* lopies aan van 33 balle

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article