Sentraal-Gauteng Tennisspanne - Hoërskool Linden
Sentraal-Gauteng Tennisspanne – Hoërskool Linden

Sentraal-Gauteng Tennisspanne – Hoërskool Linden


Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van Hoërskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit:

  • Jeanri van Schalkwyk (nr.4 in die o.15B-span)
  • Kyle Pienaar (nr.2 in die o.15B-span)
  • Josiah Ströh (nr.4 in die o.19B-span)
  • Jana Jordaan (nr.4 in die o.19B-span)
  • Marga Holtzhausen (nr.5 in die o.19B-span)
  • Almé van Schalkwyk (nr.1 in die o.19A-span)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article