Skole hokkie toernooie - Hoërskool Jim Fouché
Skole hokkie toernooie – Hoërskool Jim Fouché

Skole hokkie toernooie – Hoërskool Jim Fouché


Skole hokkie toernooie. Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne het die afgelope naweek aan die Grey Beling / Tony Godding Festival, Skole hokkie toernooie, in Oos Londen deelgeneem. Dit was ‘n warm, maar lekker naweek vir die spelers.

Toer-uitslae:

Dogters o/18A

  • JF teen Union High School: 0 – 2 – Speler van die wedstryd: Niqlynn Coetzee
  • JF teen Cambridge High School: 2 – 0 – Speler van die wedstryd: Linke Swart
  • JF teen Westering High School: 2 – 1 – Speler van die wedstryd: Dimpho Ramahalane
  • JF teen Hoërskool Framesby: 2 – 0 – Spelers van die wedstryd: Dimpho Ramahalane en Janien van Eeden

Seuns o/18 A

  • JF teen Grey High School PE: 1 – 3 – Spelers van die wedstryd: Jp Ehlers en Shermon Paulsen
  • JF teen Kingswood College: 1 – 2 – Speler van die wedstryd: Eben Sander
  • JF teen Selborne High School: 2 – 4
  • JF teen Westering High school: 4 – 1

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article