Seunshokkie. Hoërskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by Hoërskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n baie suksesvolle toernooi saam met hul nuwe afrigter, Jean-Pierre Olivier, gehad.

Baie geluk aan die span met die uitslae behaal:

  • Hoërskool Strand teen Edgemead High School 1-1
  • Hoërskool Strand teen Hoërskool Bellville 2-1
  • Hoërskool Strand teen Hoërskool Tygerberg 1-1
  • Hoërskool Strand teen Hoërskool Hugenote 2-1
  • Hoërskool Strand teen Hoërskool Jan van Riebeeck 5-0
  • Hoërskool Strand teen Hoërskool Melkbosstrand 2-0

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article