Sentraal Gauteng EisteddfodFoto: Carli Conradie en Thyra Conradie

Drie leerders van Hoërskool Linden, Randburg het tydens die jaarlikse Eisteddfod uitstekend presteer.

Die leerders wat deelgeneem het aan die jaarlikse Eisteddfod is:

  • Thyra Conradie, Graad 12
  • Carli Conradie, Graad 8 en
  • Karla Fourie.

Thyra Conradie is aangewys as:

  • Algehele Wenner Hoërskool Instrumentaal

Sy was ook die kategorie wenner tydens die Eisteddfod vir:

  • Instrumentaal Klassiek (hoërskool) en
  • Instrumentaal – Duet leerder (hoërskool)

Carli Conradie is aangewys as:

  • Kategoriewenner vir Instrumentaal : duet leerder (hoërskool)

Karla Fourie – Sy het uitstekend gevaar met 4 diplomas wat sy ontvang het!

Die volgende kategorieë is aan haar toegeken tydens die Sentraal Gauteng Eisteddfod:

  • Afrikaanse Ongedramatiseerde Poësie
  • Afrikaanse Komiese Monoloog
  • Afrikaanse Verhalende Prosa
  • Afrikaanse Poësie Ensemble
Sentraal Gauteng Eisteddfod - Hoërskool Linden
Karla Fourie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://linden.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article