Sedibeng Judo Toernooi - Hoërskool Standerton
Sedibeng Judo Toernooi – Hoërskool Standerton

Sedibeng Judo Toernooi – Hoërskool Standerton


Sedibeng Judo Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Standerton het Saterdag, 2 November, deelgeneem het aan die Sedibeng Judo Toernooi wat plaasgevind het in Vanderbijlpark. Die leerders, Sjarné Steyl, Banele Dhlamini, Morné Benade en Tristan Da Cunha ek uitstekend presteer.

  • Sjarné Steyl: behaal goud en ontvang ook haar provinsiale kleure
  • Banele Dhlamini: behaal goud
  • Morné Benade: behaal goud
  • Tristan Da Cunha: behaal silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.shsbakgat.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article