SA20 Schools krieket-uitslag - Hoërskool Outeniqua
SA20 Schools krieket-uitslag – Hoërskool Outeniqua

SA20 Schools krieket-uitslag – Hoërskool Outeniqua staan uit


SA20 Schools krieket-uitslag. 🏏 Krieketuitslag: Outeniqua o.19A vs Thembalethu HUB o.19.

Op Dinsdag, 28 Oktober 2025, het Hoërskool Outeniqua se eerste krieketspan kragte gemeet met Thembalethu HUB o.19 in ’n opwindende wedstryd.

Uitslag:

  • Outeniqua o.19A: 218/2 na 20 beurte
  • Thembalethu HUB o.19: 90/8 na 16 beurte ➡️ Outeniqua wen met 128 lopies

Kwaggas se sterspelers van die dag:

  • Matthew Coleman – 105 lopies van 61 balle
  • Daniel du Plessis – 95* lopies van 56 balle (nie uit nie)
  • Dehan Meyer – 4 paaltjies vir 9 lopies in 3 beurte

Met ’n onoorwonne rekord tot dusver, dring Outeniqua nou deur na die semi-finaal van die Garden Route Badgers SA20 Schools-kompetisie.

🎉 Mooi so, Kwaggas! Hou die vlam aan die brand!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article