SA Skietkampioenskappe - Die Hoërskool Wagpos
SA Skietkampioenskappe – Die Hoërskool Wagpos

SA Skietkampioenskappe – Die Hoërskool Wagpos


SA Skietkampioenskappe. Agt skuts van die Hoërskool Wagps in Brits gaan hul skool verteenwoordig by die SA Skietkampioenskappe vanaf 23 tot 26 September te Castle de Wildt in Limpopo.

  • Danelle Malan
  • Jodi Breedt
  • Danica Strydom
  • Tristan Maritz
  • Conrad Saaiman
  • Jaydon Kolmer
  • Leticia-lee de Beer
  • Ziella Nielsen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wagposhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article