SA Netbalkampioenskap finaal. Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste nóg op die Nasionale Kampioenskap gevaar. Hulle het Saterdag in Roodepoort die eindstryd teen die Afrikaanse Hoër Meisieskool verloor met 21- 33.

Die 1ste span het nou vyf top-5 plekke op die SA’s behaal:

  • 1️⃣ste 👉 2022
  • 2️⃣de 👉 2024
  • 3️⃣de 👉 2011
  • 4️⃣de 👉 2013
  • 5️⃣de 👉 2023

Volledige uitslae:

  • Verloor 17-21 teen Hoërskool Garsfontein
  • Wen 19-17 teen La Rochelle Girls’ High School
  • Wen 44-2 teen Hluvuka High School
  • Wen 90-2 teen Monwabisi High School
  • Wen 29-18 teen Hoërskool Jim Fouché (rondte van 16)
  • Wen 35-10 t.een Hoërskool Secunda (kwarteind)
  • Wen 21-20 teen Hoërskool Menlopark (halfeind)
  • Verloor 21-33 teen Afrikaanse Hoër Meisieskool (eindstryd)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://Oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article