SA Gimnastiekkampioenskap - Primêre Meisieskool Oranje
SA Gimnastiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Gimnastiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje


SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem.

Prestasies behaal:

  • Mieke Naude: Artisties, Vlak 5 Algeheel 3de
  • Letitia de Smidt: Artisties, Vlak 7 Algeheel 4de
  • Adriana Burger: Artisties, Vlak 6 Algeheel 17de
  • Dinette van Niekerk: Artisties,Vlak 5 Algeheel 41ste
  • Dominique Kordom: Dubbel-mini, Vlak 6 Algeheel 6de; Euro trampolien, Vlak 5 Algeheel 6de; Artisties, Vlak 4 Algeheel 31ste.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article