Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot 11 Augustus. Twaalf hokkiespanne sal gedurende die naweek aan die kompetisie deelneem.

BVHS sal teen onder andere die volgende skole speel:

  • St Cyprian’s School
  • Clarendon Girls’ High School (Vrydag) en DSG (Saterdag).

Die uitspeelrondtes volg daarna.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://Voortrekker.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article