Privaatskool Hoëveldrif vir CVO van Bethal in Mpumalanga, het hul tennisbane vandag amptelik geopen.Die Hoofdogter, Marna Ernst, het die eer gehad om die strik te knip.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article