Hoërskool Ermelo se leerders presteer op alle vlakke, ook akademies. Die Top Tien wat aangewys is, is net een van die bewyse hiervan.
Die Erries is besonder trots op die volgende leerders wat uitstekend gedoen het en die EHS se naam hoog hou:

(foto bo) Graad 8 Top Tien
Voor (vlnr): Danel Olivier (92%), Dirk Maritz (92%), Jenna Oosthuizen (88%), Tobie Leibbrandt (88%) en Lood Geldenhuys (88%)
Agter (vlnr): Elandri Swart (87%), Dewald Olivier (87%), Carla Ferreira (86%), Billy van der Walt (85%) en Sphesihle Bandile Maseko (84%).

(Foto bo) Graad 9 Top Tien
Voor (vlnr): Anke de Kock (94%), Lana Herholdt (93%), Michaela van Rensburg (92%), Margha Greyling (afwesig) (91%) en Chané Bester (84%)
Agter (vlnr): Lorelei Güse (83%), Timon Brundyn (83%), Jolindi Annandale (83%), GJ Swanepoel (82%) en Israel Haines (80%).

(foto bo) Graad 10 Top Tien
Voor (vlnr): Charis Brundyn (92%), Zara Büchling (87%), Precious Matshaya (85%), Jana Nel (84%) en Alana Leibbrandt (80%)
Agter (vlnr): Simoné Beyer (79%), André Strauss (77%), Mandisa Dube (74%), Amy Greyling (74%) en Charles Randell (73%).

(foto bo) Graad 11 Top Tien
Voor (vlnr): Leané von Wielligh (92%), Nicole Venter (92%), Daniel van der Merwe (90%), Clariz Olivier (88%) en Yonette Fourie (88%)
Agter (vlnr): Hanné Swart (88%), Jané Willemse (88%), Klarissa Joubert (85%), Marla Oosthuizen (84%) en Walter Visser (afwesig) (84%).

(foto bo) Graad 12 Top Tien
Voor (vlnr): Lydia Landman (86%), Jenna Lewis (84%), Lusanti Brundyn (84%), Berné de Kock (83% en Charl Rautenbach (82%)
Agter (vlnr): Elbeth Badenhorst (81%), Eloïse Delport (81%), Sorita Holtzhauzen (80%), Franchoné Mulder (79%) en Sharné du Plessis (78%).
Afwesig: Vandré Swart (80%)
Baie geluk aan elkeen van die leerders met die pragtige prestasie.




You must be logged in to post a comment.