Primêre Skool Willem Postma. Wanneer jy ‘n paar nuwe gesigte by Primêre skool Willem Postma in Bloemfontein Raakloop, moenie skrik nie! Dit is ses splinternuwe Possie-onnies wat gereed is om diep spore te trap.

Hiermee die nuwe onnies:

  • Tiaan Louw (Graad 5 SW en Teg)
  • Christine de Wet (Graad 2B)
  • Lizel Derks (Graad 1C)
  • Riané van Zyl (Sotho)
  • Pieter Malan (Graad 7 – Engels)
  • Hanno Joubert (Graad 7 – SW)
Liezel Derks en Riané van Zyl
Pieter Malan en Hanno Joubert

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  

https://www.willempostma.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article