Gimmies Krieketspan Skitter by NWU‑reeks!
Gimmies 1ste krieketspan bewys hul talent, karakter en veggees

Potchefstroom Gimnasium Skitter by NWU‑reeks!


Potchefstroom Gimnasium skitter. Gimmies het ’n uitstekende week beleef tydens die NWU‑krieketreeks. Hulle het die reeks afgesluit met drie oorwinnings uit vyf wedstryde – ’n bewys van hul talent, karakter en veggees.

Gimmies vs Zwartkop

  • Zwartkop: 142/10 na 44 beurte: Henré Cronje – 3 paaltjies en Antony Grater – 2 paaltjies
  • Gimmies: 144/4 na 23 beurte: Christivan Coetzer – 87 lopies en Wico Cato – 17 lopies

Potchefstroom Gimnasium skitter en met 6 paaltjies!

Gimmies vs Garsfontein

  • Gimmies: 210/7 na 45 beurte: Lukas Kotze – 72 lopies en Christivan Coetzer – 61 lopies
  • Garsfontein: 212/9 na 43 beurte: Adriaan van Niekerk – 3 paaltjies, Bennet Keet – 2 paaltjies en Damian Kruger – 2 paaltjies

Gimmies verloor met 1 paaltjie – ’n ware kragmeting!

Baie geluk aan die span en afrigters met ’n sterk toernooi. Julle het die Gimmies met trots verteenwoordig en waardevolle momentum vir die res van die seisoen opgebou.

https://gimmies.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article