In ‘n poging om die afstandleer vir leerders te vergemaklik het Paul Roos Gimnasium ‘n wifi-versterker by hul sentrum opgesit sodat leerders die skool se wifi gratis kan gebruik om toegang tot hulle aanlyn-klasse te verkry.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article