“Ons Truidjies is verheug om terug te wees by die skool👌⭐
Thank you for adapting so quickly to the new normal!!” 👍⭐

Truida Kestell is ‘n parallel-medium laerskool in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Die skool beskik oor ‘n ryk geskiedenis wat van voortreflikheid getuig sedert die skool se deure in 1940 geopen is.

Die personeel beywer hulle daarvoor om die totale kind te ontwikkel en sodoende die grondslag vir ‘n blink toekoms te lê.

Truida Kestell is ‘n bedrywige skool waar geleenthede geskep word.

Akademie is Truida Kestell se eerste en belangrikste prioriteit. Daar word gestreef na die maksimale ontwikkeling van die leerder en dit word bereik deur ‘n baie hoë akademiese standaard.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article