
-
UITSTAPDAG VIR DURBIE MATRIEKS
V.l.n.r.: Runé du Plessis, Esna Bouwer en Mieke Burger (almal gr 12) Hoërskool Durbanville se Matrieks het die jarelange tradisie op Uitstapdag voortgesit en na die NG Moedergemeente Kerk in […]
-
Laerskool Stulting Warrior Race
Stulting Army! Laerskool Stulting, Humansdorp, het Saterdag vir die eerste keer hulle eie Warrior Race vir 4-6 jarige kleuters aangebied. Stulting het die maatjies van die kontrei genooi om die […]
-
Union High School’s Daly House claims the win
In the Boys’ Open 8km race, Matthew Carelse (middle) claimed the win, with Iviwe Ndamane (left) coming in second and Brett Amsterdam (right) third. Union High School’s learners enjoyed their […]
-
Maragon Hockey Player excels!
Ruan Delport, Keith Duancey and Xander du Randt Xander du Randt, Gr 8 learner from Maragon Ruimsig, and goal keeper for Western Hockey Club (WHC) Open Boys, Roodepoort, recently received […]
-
Hoërskool Noord-Kaap hou Witdag
Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vandag van hul 2019 Matrieksafskeid geneem tydens Witdag. HNK wens die matrieks ‘n blink toekoms toe! Proud to be green
-
Hoërskool Vryburg speel Gholf teen Schweizer & Hartswater
Hoërskool Vryburg het onlangs ‘n baie suksesvolle Gholfdag teen Schwiezer en Hartswater beleef.
-
Hoërskool Vryburg Krieket vs Hoërskool Ferdinand Postma
Hoërskool Vryburg het onlangs in ‘n krieketwedstryd teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom te staan gekom. Ongelukkig moes Vryburg die knie buig teen die opposisie.
-
Hoërskool Vryburg: Laaste CSV saam met 2019 matrieks
Ps 1 – Laat jou behae in die Woord van die Here wees. Seën op jou lewensreis. Last CSV with the matrics of 2019. Ps 1 – may your delight […]
-
Hoërskool Noord-Kaap Sportdinee
Charissa Swanepoel (Sportvrou van die jaar), Jacquin van Wyk (Mees Alsydige sportseun), Me. Joan Venter (Skoolhoof), Mnr. Melrick Maddocks (Gasspreker), Lauren van Heerden (Mees Alsydige sportvrou) en Elzandro Fredericks (Sportman […]
-
Camps Bay High School announces prefects for 2020
A highlight at Camps Bay High School’s annual Celebration event is the announcement of the new prefects. At the end of celebration 2019, the 2019 prefects were thanked for their […]













You must be logged in to post a comment.